Psalms (117/150)  

1. Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke!
2. Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!

  Psalms (117/150)